A
B
BOTTERKARAMELSOUS
90 g botter
200 g bruinsuiker
30 ml gouestroop
75 ml room
Vir die sous: Verhit die botter, suiker en stroop stadig oor lae hitte tot al die suiker gesmelt is. Verhit tot kookpunt en laat prut stadig vir 'n paar minute. Voeg die room by, verhit weer tot kookpunt en prut tot dik.

C
D
E
F
G
H
I
J
K
KARAMELSOUS:
80ml water
160ml Selati Demerara suiker
80ml vars room
METODE VIR SITRUSPANNEKOEIES MET KARAMEL STROOP:
Sif die bruismeel, bakpoeier en sout saam in ‘n groot mengbak. Voeg die suiker by die meelmengsel. Meng die eiers, melk, botter en lemoenskil. Voeg die melkmengsel by die meel en meng goed tot ‘n gladde beslag. Laat 20 min in die yskas rus. Roer die water en suiker in ‘n kastrolletjie tot die suiker opgelos is. (Dit is belangrik dat die water en suiker nie moet kook voordat die suiker opgelos is nie.) Laat vir 8-10min prut tot goudbruin moenie roer nie, haal dadelik van die stoof af en sodra ophou borrel, roer die room by. Meng goed. Verhit n kleefweerende pan, bak eetlepels vol van die beslag vir 1-2min tot daar borrels op die bokant vorm. Keer om en bak vinnig aan die ander kant. Stapel die pannekoekies opmekaar en giet die karamelsous oor voor jy dit voorsit.

KONFYTSOUS
65g appelkooskonfyt of ander soort
Gerasperde skil en sap van 1 suurlemoen
250ml water gemeng met 12,5ml mieliebom
Knippie sout
Metode:
Meng al die bestandele en bring tot kookpunt. Roer gedurig en laat vir 1min by lae hitte kook. Giet deur siffie en sit saam met pannekoek voor.

Kersiesous
1blik swartkersies, water
2t suiker
1of2 t mielieblom
1of 2t brandewyn
1/2t vaniljageursel
Room
Metode:
Dreineer jou kersies,behou jou sap. Voeg genoeg water by jou sap om dit 250ml te maak. Gooi dit in n kastrol saam met die suiker en verhit tot kookpunt. Verdik dit met die mielieblom aangemaak met n bietjie water. Verwyder van plaat en voeg jou kersies, brandewyn en vanilja by, roer deur en gebruik dit bo-op jou styfgeklopte room op jou stapels pannekoek
.[stapel 1pannekoek..styfgeklopte room..1pannekoek..room..1pannekoek.room..en dan jou
KERSIES EN SOUS BO-OOR] Heerlik verby..N.S Jy kan klein pannekoekies ook bak en dieselfde doen met die kersies]

L
M
N
O
P
Q
R
S
SEEKOS VULSEL
1 blik Garnale
250ml gaar vis (stokvis of monkvis)
1 blik aspersiepunte
Cross &Blackwell Trim “Seafood”
Tikkie Tabasco-sous
Swartpeper
Suurlemoenskywe, petersielie en rooipeper
Metode:
Meng al die bestandele saam buiten die laaste drie. Vul die pannekoeke en garner met die suurloenskywe, petersielie en rooipeper.