A
B
PANNEKOEK BAKKIES!!
3 eiers
120g meelblom [250ml]
30ml suiker
30ml kakao
300ml melk
30ml gesmelte botter
Metode:
Meng jou bestanddele vir jou Pannekoeke en maak klein pannekoekies
Plaas gaar pannekoekies in groot muffin pannetjies en bak dit vir so 10min. by 180*C of tot pannekoek bakkies bros is
Laat afkoel en vul dit met bv.sjokolade mousse

BLOMKOOL-PLAATKOEKIES MET BILTONG EN ROOMKAAS
200g koekmeel
3g bakpoeier
2 sprietuie, fyngekap
1 eier
125ml melk
150g blomkool, geblansjeer, grof gekap
100g beesbiltong
20g roomkaas met grasuie gegeur
sout en peper vir smaak
sonneblomolie vir braai
Metode:
Meng die meel, bakpoeier, sprietuie, eier en melk saam. Voeg sout en peper by na smaak. Verhit die olie in `n braaipan.
Skep die mengsel met `n lepel in die pan en braai dit aan albei kante tot goudbruin. Die plaatkoekies sal oppof wanneer dit
gaar is.
OPDIENING:
Plaas die plaatkoekies op `n bord met lae biltong en roomkaas tussen in. Lewer 6 groot plaatkoekies.

C
CRêPES
300 ml koekmeelblom
1 ml sout
3 ekstra-groot eiers
250 ml melk
125 ml water
15 ml brandewyn
15 ml gesmelte botter
Metode:
Sif die meel en sout saam. Maak 'n holte in die middel. Klits die eiers, melk en water goed saam en voeg by die bestanddele. Klits stadig om te meng en dan vinniger tot 'n gladde beslag vorm. Roer die brandewyn en gesmelte botter by en laat staan vir 30 minute. Giet 'n dun lagie van die beslag in 'n klein pan wat met 'n bietjie botter of olie gesmeer is. Braai oor matige hitte vir een minuut, draai om en braai tot gaar aan die ander kant.
Dun, ligte pannekoekies van Franse oorsprong. Kan met soet óf sout vulsels en souse bedien word en is gewild as voor- of nagereg Lewer ongeveer 18-20 klein crêpes!!!!!!!

D
E
F
G
H
I
J
K
PIESANG-EN-KARAMEL PANNEKOEKE
1 pak klaargekoopte crêpes
1 blik karamelkondensmelk
6 piesangs (hang natuurlik af hoeveel gaste jy het]
Metode:
Smeer 6 crêpes lekker dik met die karamelkondensmelk. Sommer tot op en oor die rande, moenie snoep wees nie.
Skil die piesangs af en rol ’n piesang in elk van die crêpes op.
Sny die piesang-rolle in die skuinste deur
Maak Botterkaramelsous en plaas n bakkie vol by vir die een wat lus het daarvoor
BOTTERKARAMELSOUS
90 g botter
200 g bruinsuiker
30 ml gouestroop
75 ml room
Vir die sous:
Verhit die botter, suiker en stroop stadig oor lae hitte tot al die suiker gesmelt is. Verhit tot kookpunt en laat prut stadig vir 'n paar minute. Voeg die room by, verhit weer tot kookpunt en prut tot dik.

L
M
PANNEKOEK VAN GAAR MIELIEPAP
Moenie ‘n te groot pan gebruik nie
1 kp gaar mieliepap
4 kp koekmeel
4 eiers geskei
Knippie sout
½ kp olie
Metode:
Klits die eiergele by die gaar pap in, roer dan die koekmeell en sout by. Meng die olie met bietjie water en voeg by. Voeg nou nog koue water by om ‘n slap deeg te vorm. Klits die eierwitte styf en roer by die die deeg in. Laat rus in die yskas vir ‘n rukkie, bak dan die pannekoeke soos gewoontlik.

MINI-MIELIEPANNEKOEKE ( lewer 10 klein pannekoekies)
250ml koue slap mieliepap
15ml olie
2 groot eiers
5 ml asyn
5 ml bakpoeier
12.5ml mielieblom
100-125ml water
Metode:
Klits die mieliepap,olie,eiers, asyn, bakpoeier en mielieblom met 'n draadklitser tot glad.
Roer van die water by die mieliemengsel om 'n loperige beslag te vorm
Bak 50-75ml beslag op 'n keer in 'n meduimwarm, gesmeerde braaipan. Die oppervlak moet gestol wees voordat die pannekoek omgedraai word. Sit warm voor met 'n vulsel van jou keuse.
Pannekoek deeg om te vries
pannekoek deeg gevries vir omtrent 2 weke....maar belangrik...hulle het nie die asyn ingesit nie...die asyn het hulle ingesit toe die beslag ontdooi is...dan moet jy dit net weer goed deur klits...en die pannekoek het glad nie sleg geproe nie...hulle het omtrent 600 gebak

MELK-EN-WATER PANNEKOEK
1 k Koekmeel
1/4 t Sout
1/2 t Bakpoeier
3 Eiers
1/2 k Melk
1/2 k Water
1e Gesmelte Botter of olie
Ekstra olie om mee te bak
Metode:
Sif meel, sout en bakpoeier saam
Meng die eiers, melk en water goed
Klop dit by die meel
Laat staan 1h. Net voor die bakproses word die gesmelte botter bygevoeg en deurgeroer

N
O
p
Pannekoek Met Nutella & aarbeivulsel - Sharon Glass
Bak ongeveer 10 pannekoeke
Vulsel:
Nutella sjokolade smeer
Aarbeie
Strooisuiker
Smeer nutella sjokolade smeer bo-op pannekoeke, Sny aarbeie in skywe & plaas bo-op sjokolade smeer. Rol pannekoek op & sny in 3 of 4 dele.Sif strooisuiker bo oor & bedien dadelik

LABDA (AARTAPPEL PANNEKOEK)
Labda is ‘n PAAS spesialiteit van die Georgiaanse Jode, maar hierdie groot pannekoeke maak ‘n vullende aandete enige tyd van die jaar!
2 k fyn gedrukte geskilde, gekookte aartappels
1 k gekapte neute
2 e fyn gekapte vars pietersielie
½ t sout
vars gemaalde swart peper
3 groot eiers geklits
Meng alles.
Verhit nou 1 e botter en 1 e olie in ‘n vlak pan, skep al die beslag daarin, en druk plat en braai tot goudbruin en amper bros. Laat op ‘n bord uitgly. Verhit weer 1 e botter en 1 e olie, plaas halfgaar pannekoek terug in warm olie en braai die anderkant ook tot bruin en bros. Bedien ook in wiggies.
Jy kan ook as jy wil i.p.v die pannekoek weer in verhitte olie aan die anderkant ook te braai, die pan bloot in die oond onder die rooster druk sodat die bokant so verder kan gaarbak

'FLOP - PROOF' PANNEKOEK RESEP
Julle kan hierdie resep halveer
1 koppie olie
7 koppies water
2 eetlepel asyn of brandewyn
4 koppies meel
4 eiers
4 teelepel bakpoeier
1 teelepel sout
Klits die eiers, olie, asyn en ½ van die water saam.
Sif die meel en sout saam.
Klits in met res van water.
Klop goed en laat staan 5 minute.
Klits bakpoeier in en bak die eerste een in warm warm pan anders sit dit vas of gebruik non stick.
jou pan moet baie warm wees. Gewoontlik is die eerste pannekoek nie beste nie, maar daarna druk jy 'n vurk in 'n appelskyf in olie, smeer die pan (Rina se tip) en bak voort, werk soos 'n bom. As ek kan, kan jy :) Miskien moet jy ook jou nuwe pan 'inbak'. Probeer gerus weer.
PANNEKOEK - DEFINITIEWE SUKSES
BESTANDDELE :
140g koekmeelblom (250 ml)
5 ml bakpoeier
2 ml sout
2 eiers
200 ml melk
175 ml water
5 ml suurlemoensap
125 ml sonneblom-olie
METODE :
Sif die meel, bakpoeier en sout saam.
Klits die eiers, melk en suurlemoensap saam.
Voeg die meelmengsel by en meng dit goed.
Voeg die olie by en meng goed om ‘n beslag, so dik soos room,
te verkry.
Laat dit ‘n rukkie staan.
Smeer ‘n braaipan, liefs een met ‘n kleefwerende afwerking, baie
effens met sonneblomolie en verhit dit tot goed warm.
Roer die beslag en bak pannekoeke daarvan.
Maak so 12 !

HEERLIKE PANNEKOEK – sonder floppies
1 Koppie meel
1 Eier
¼ Koppie olie
1 Teelepel bakpoeier
2 Koppies water
½ Eetlepel asyn
Sout na smaak
1 Teelepel Brandewyn
1.Klits eiers en water saam. Sif meel, sout en bakpoeier saam, en voeg by. Voeg olie by.
2. Meng en bak. Dit is nie nodig om nog olie in die pan te gebruik nie – die olie is reeds in die
beslag.
Geniet dit!
RESEP VIR PANNEKOEK GROOTMAAT
(200 pannekoeke)
40 eiers (3 dosyn + 4) 12,5 l water
2,5 l olie 500ml asyn
50ml koeksoda 50ml sout
5,25kg meelblom (40 k) 200ml (200g)
bakpoeier
Kaneelsuiker > 5kg suiker en 2 groot bottels kaneel
Metode soos bo vir 30 pannekoeke
Ek vind as mens al die vloeistof bestandele eers klits en dan die droe bestandele lepels gewys byvoeg en aanhoudend klits is daar nooit klonte nie. In plaas van net kaneel suiker gooi ek ook 'n bietjie stroop of 'Maple syrup" oor rol dadelik die pannekoeke op, plaas in oondvaste glas houer wat ek in die oond hou so teen 80C . Teen die tyd dat die pannekoeke klaar gebak is, dan is die suiker ook binne pannekoeke gemelt. O ja jy moet hulle met 'n mes en vurk eet anders gaan jy baie taai wees. :)
Mikrogolf souskluitjies. Sous: 500 ml water, 10 ml botter, 60 ml suiker, 2.5 ml kaneel, 25 ml. Mielieblom. Kluitjies: 125 ml Meelblom, 60 ml suiker, 5 ml bakpoeier, 2.5 ml sout, 10 ml botter, 30 ml melk, 1 eier geklop, botter en kaneelsuiker. Berei sous: Voeg al die bestanddele in 'n bak wat ten minste 20 cm diep is. Mikrogolf by 100% vir 5 minute totdat die mengsel kook. Maak milieblom aan met bietjie water en gooi by mengsel. Mg 3 minute totdat mengsel verdik. Roer 2 keer gedurende verhitting. Berei souskluitjies: Sif droe bestanddele saam. Vryf botter in. Klits melk en eier saam en voeg by. Meng goed deur. Skep deeg lepels gewys in sous en bedek die bak. Mikrogolf vir 2 minute by 100% krag. Stip met botter en sprinkel kaneelsuiker oor. (Die resep is vir 6 porsies, mar ek is seker dit sal werk as jy net die helfte maak. Of maak alles en vries dit wat jy nie eet nie. Ek is nie seker of julle mielieblom daar kry nie. Miskien kan jy vlapoeier gebruik in die plek daarvan.)
Pannekoek
Vir my kom niks by pannekoek met kaneel-en-suiker nie.
(sowat 10 pannekoeke)
• 240 g (430 ml) koekmeel
• 10 ml bakpoeier
• 2 ml sout
• 2 eiers
• 250 ml melk
• 250 ml water
• 12,5 ml suurlemoensap
• 25 ml sonneblomolie en nog om pannekoeke in te braai
Sif droë bestanddele saam in 'n mengbak. Klits eiers tot lig en voeg melk, water, suurlemoensap en olie by. Meng goed. Maak 'n holte in die middel van droë bestanddele en voeg die vloeistof by. Meng en klits goed tot daar geen klonte is nie. Maak die bak met 'n lap toe en laat staan vir sowat 30 minute. Verhit sonneblomolie in 'n kleefvrye pan. Gooi van die olie af en vee die pan uit met kombuispapier. Skep met 'n groot lepel van die beslag in pan en wikkel die pan rond sodat die beslag die pan se bodem bedek. Sodra borreltjies bo-op die pannekoek vorm, kan jy die pannekoek omdraai. Plaas 'n groot bord op 'n kastrol met kookwater om die pannekoeke warm te hou. Sit die gebraaide pannekoek op die bord en besprinkel met kaneelsuiker. Sit 'n deksel
bo-op die pannekoek en braai die res van die beslag. Rol pannekoek op soos jy dit voorsit.
Kaneelsuiker
• 200 g (250 ml) suiker
• 15 ml fyn kaneel
Meng goed.
ONFEILBARE PANNEKOEK
(±30 pannekoeke)
4 eiers 1,25 liter water
250ml olie 5ml koeksoda
5ml sout 50ml asyn
1kg koekmeel 20ml bakpoeier
Klits eiers en 250ml olie goed. Voeg die koeksoda, sout en asyn by. Meng meel om die beurt met water. Voeg bakpoeier laaste by. Gooi klein bietjie olie in eerste pan. Sodra jy die groot klein taak bemeester het, kan jy pannekoek vir enige basaar gaan bak! MOENIE MEER WATER BYVOEG NIE!!!

PANNEKOEK
3 x 250 ml koekmeel
3 groot eiers
175 ml koppie olie
25 ml asyn
3 ml sout
15 ml bakpoeier
4 x 250 ml water
Metode
Klits eiers en water baie goed.
Gooi kookolie, asyn en sout by en klits weer goed.
Gooi meel by en klits.
Gooi bakpoeier laaste by en klits vir 1 min.
Hoe langer die mengsel staan voor gebruik hoe beter. Die mengsel kan in die yskas gebêre word vir 1 week.
Lewer omtrent 15 middelslag pannekoeke.
Ek verdubbel gewoonlik die resep

N FEITELIK FLATERVRYE PANNEKOEK RESEP
(VIR 6 PANNEKOEKE) VERMEERDER BESTANDDELE VIR MEER PANNEKOEKE
1 KOPPIE MEEL
1/2 TEELEPEL SOUT
1/3 TEELEPEL BAKPOEIER
2 EIERS
1 KOPPIE WATER
1/3 KOPPIE OLIE
1 EETLEPEL GESMELTE BOTTER
EETLEPEL BRANDEWYN
Metode:
SIF MEEL, SOUT EN BAKPOEIER SAAM. VOEG WATER, GEKLITSTE EIERS, OLIE, BOTTER EN BRANDEWYN BY EN KLITS GOED. MENGSEL MOET NIE TE DIK WEES NIE. VOEG NOG WATER BY TOTDAT MENGSEL DUN GENOEG IS. LAAT MENGSEL VIR 45 MINUTE RUS. DIT IS NET NODIG OM EKSTRA OLIE VIR DIE EERSTE PANNEKOEK IN PANNETJIE TE GOOI. HIERNA SAL DIE PANNETJIE GENOEG GESMEER WEES EN IS DIT NIE NODIG OM OLIE VIR DIE VERDERE PANNEKOEKE TE GEBRUIK NIE. BRAAI PANNEKOEKE TOT MOOI BRUIN AAN ALBEI KANTE EN BEDIEN MET VULSEL VAN JOU KEUSE. BV. KANEELSUIKER (SUIKER GEMENG MET FYN KANEEL). GENIET!

SWARTWOUD-PANNEKOEKSTAPEL
12-14 pannekoek van ongeveer 22 cm (nie té dun nie)
250 ml gladde bessie of kersiekonfyt, effens verhit
10 ml kersielikeur
200 g gerasperde donker sjokolade OF fyn gekrummelde Flake
125 g geroosterde haselneute, velle verwyder en fyn gekap
250 ml room, sag geklop
4 ekstra-groot eierwitte
125 ml strooisuiker
Metode:
Voorverhit die oond tot 200 °C. Plaas 'n pannekoek op 'n oondbaste opdienbord. Meng die konfyt en likeur en smeer 'n dun lagie op die pannekoek. Sprinkel 'n dun lagie sjokolade of Flake oor, gevol deur 'n klein bietjie gekapte haselneute. Smeer 'n dun lagie geklopte room oor en bedek met nog 'n pannekoek. (Oppas om die lagies vulsel te dik te maak, anders loop dit uit en sny moeilik.) Herhaal die lae en eindig met 'n pannekoek bo-op. Klits die eierwitte tot stywe punte vorm en voeg die strooisuiker lepelsgewys by. Hou aan klits tot dik en blink. Smeer die meringuemengsel rondom en bo-op die pannekoekstapel. Maak seker die hele stapel is bedek. Bak vir 5-10 minute tot die meringue goudbruin is.Sit skywe voor met 'n bessie- of sjokoladesous.

PANNEKOEKSTAPEL
Rooster 100g amandelvlokkies tot effens bruin. Laat afkoel en rol fyner. Stapel pannekoeke plat opmekaar met gerasperde sjokolade of gebreekte flake en amandelvlokies op elkeen en heel bo-op.
Hou warm Sny in skywe soos met ‘n koek vir opdiening in die plek van ‘n gebakte koek.
Baie baie lekker saam met ‘n lekker koppie koffie
Rooster 100g amandelvlokkies tot effens bruin. Laat afkoel en rol fyner. Stapel pannekoeke plat opmekaar met gerasperde sjokolade of gebreekte flake en amandelvlokies op elkeen en heel bo-op.
Hou warm Sny in skywe soos met ‘n koek vir opdiening in die plek van ‘n gebakte koek.
Baie baie lekker saam met ‘n lekker koppie koffie
PIESANG-EN-KARAMEL PANNEKOEKE
1 pak klaargekoopte crêpes
1 blik karamelkondensmelk
6 piesangs (hang natuurlik af hoeveel gaste jy het]
Metode:
Smeer 6 crêpes lekker dik met die karamelkondensmelk. Sommer tot op en oor die rande, moenie snoep wees nie.
Skil die piesangs af en rol ’n piesang in elk van die crêpes op.
Sny die piesang-rolle in die skuinste deur
Maak Botterkaramelsous en plaas n bakkie vol by vir die een wat lus het daarvoor
BOTTERKARAMELSOUS
90 g botter
200 g bruinsuiker
30 ml gouestroop
75 ml room
Vir die sous:
Verhit die botter, suiker en stroop stadig oor lae hitte tot al die suiker gesmelt is. Verhit tot kookpunt en laat prut stadig vir 'n paar minute. Voeg die room by, verhit weer tot kookpunt en prut tot dik.
1 pak klaargekoopte crêpes
1 blik karamelkondensmelk
6 piesangs (hang natuurlik af hoeveel gaste jy het]
Metode:
Smeer 6 crêpes lekker dik met die karamelkondensmelk. Sommer tot op en oor die rande, moenie snoep wees nie.
Skil die piesangs af en rol ’n piesang in elk van die crêpes op.
Sny die piesang-rolle in die skuinste deur
Maak Botterkaramelsous en plaas n bakkie vol by vir die een wat lus het daarvoor
BOTTERKARAMELSOUS
90 g botter
200 g bruinsuiker
30 ml gouestroop
75 ml room
Vir die sous:
Verhit die botter, suiker en stroop stadig oor lae hitte tot al die suiker gesmelt is. Verhit tot kookpunt en laat prut stadig vir 'n paar minute. Voeg die room by, verhit weer tot kookpunt en prut tot dik.
SITRUSPANNEKOEK MET KARAMELSOUS (18 PORSIES)
1 1/2kp bruismeel
1 teel bakpoeier
Knypie sout
2 eetl Selati Demerara suiker
2 eiers liggies gelkits
250ml melk
60g botter, gesmelt
Gerasperde skil van 1 lemoen.
KARAMELSOUS:
80ml water
160ml Selati Demerara suiker
80ml vars room
METODE VIR SITRUSPANNEKOEIES MET KARAMEL STROOP:
Sif die bruismeel, bakpoeier en sout saam in ‘n groot mengbak. Voeg die suiker by die meelmengsel. Meng die eiers, melk, botter en lemoenskil. Voeg die melkmengsel by die meel en meng goed tot ‘n gladde beslag. Laat 20 min in die yskas rus. Roer die water en suiker in ‘n kastrolletjie tot die suiker opgelos is. (Dit is belangrik dat die water en suiker nie moet kook voordat die suiker opgelos is nie.) Laat vir 8-10min prut tot goudbruin moenie roer nie, haal dadelik van die stoof af en sodra ophou borrel, roer die room by. Meng goed. Verhit n kleefweerende pan, bak eetlepels vol van die beslag vir 1-2min tot daar borrels op die bokant vorm. Keer om en bak vinnig aan die ander kant. Stapel die pannekoekies opmekaar en giet die karamelsous oor voor jy dit voorsit.

Kersiesous
1blik swartkersies, water
2t suiker
1of2 t mielieblom
1of 2t brandewyn
1/2t vaniljageursel
Room
Metode:
Dreineer jou kersies,behou jou sap. Voeg genoeg water by jou sap om dit 250ml te maak. Gooi dit in n kastrol saam met die suiker en verhit tot kookpunt. Verdik dit met die mielieblom aangemaak met n bietjie water. Verwyder van plaat en voeg jou kersies, brandewyn en vanilja by, roer deur en gebruik dit bo-op jou styfgeklopte room op jou stapels pannekoek
.[stapel 1pannekoek..styfgeklopte room..1pannekoek..room..1pannekoek.room..en dan jou
KERSIES EN SOUS BO-OOR] Heerlik verby..N.S Jy kan klein pannekoekies ook bak en dieselfde doen met die kersies]

KONFYTSOUS
65g appelkooskonfyt of ander soort
Gerasperde skil en sap van 1 suurlemoen
250ml water gemeng met 12,5ml mieliebom
Knippie sout
Metode:
Meng al die bestandele en bring tot kookpunt. Roer gedurig en laat vir 1min by lae hitte kook. Giet deur siffie en sit saam met pannekoek voor.
SWARTWOUD PANNEKOEK
3 eiers geskei
250ml koekmeel
7ml bakpoeier
200ml melk
1ml sout
Metode:
Klits jou eiergele,meel en bakpoeier goed en voeg jou melk geleidelik by tot jy n lekker dik gladde beslag het. Klits jou eierwitte en sout saam tot dit stywe punte vorm, vou dit by die beslag in en laat dit so 30min. rus voor jy jou pannekoek bak.Maak solank jou sousie.
65g appelkooskonfyt of ander soort
Gerasperde skil en sap van 1 suurlemoen
250ml water gemeng met 12,5ml mieliebom
Knippie sout
Metode:
Meng al die bestandele en bring tot kookpunt. Roer gedurig en laat vir 1min by lae hitte kook. Giet deur siffie en sit saam met pannekoek voor.
SWARTWOUD PANNEKOEK
3 eiers geskei
250ml koekmeel
7ml bakpoeier
200ml melk
1ml sout
Metode:
Klits jou eiergele,meel en bakpoeier goed en voeg jou melk geleidelik by tot jy n lekker dik gladde beslag het. Klits jou eierwitte en sout saam tot dit stywe punte vorm, vou dit by die beslag in en laat dit so 30min. rus voor jy jou pannekoek bak.Maak solank jou sousie.
PANNEKOEK BAKKIES!!
3 eiers
120g meelblom [250ml]
30ml suiker
30ml kakao
300ml melk
30ml gesmelte botter
Metode:
Meng jou bestanddele vir jou Pannekoeke en maak klein pannekoekies
Plaas gaar pannekoekies in groot muffin pannetjies en bak dit vir so 10min. by 180*C of tot pannekoek bakkies bros is
Laat afkoel en vul dit met bv.sjokolade mousse
3 eiers
120g meelblom [250ml]
30ml suiker
30ml kakao
300ml melk
30ml gesmelte botter
Metode:
Meng jou bestanddele vir jou Pannekoeke en maak klein pannekoekies
Plaas gaar pannekoekies in groot muffin pannetjies en bak dit vir so 10min. by 180*C of tot pannekoek bakkies bros is
Laat afkoel en vul dit met bv.sjokolade mousse
PANNEKOEK VAN GAAR MIELIEPAP
Moenie ‘n te groot pan gebruik nie
1 kp gaar mieliepap
4 kp koekmeel
4 eiers geskei
Knippie sout
½ kp olie
Metode:
Klits die eiergele by die gaar pap in, roer dan die koekmeell en sout by. Meng die olie met bietjie water en voeg by. Voeg nou nog koue water by om ‘n slap deeg te vorm. Klits die eierwitte styf en roer by die die deeg in. Laat rus in die yskas vir ‘n rukkie, bak dan die pannekoeke soos gewoontlik.
Moenie ‘n te groot pan gebruik nie
1 kp gaar mieliepap
4 kp koekmeel
4 eiers geskei
Knippie sout
½ kp olie
Metode:
Klits die eiergele by die gaar pap in, roer dan die koekmeell en sout by. Meng die olie met bietjie water en voeg by. Voeg nou nog koue water by om ‘n slap deeg te vorm. Klits die eierwitte styf en roer by die die deeg in. Laat rus in die yskas vir ‘n rukkie, bak dan die pannekoeke soos gewoontlik.
MINI-MIELIEPANNEKOEKE ( lewer 10 klein pannekoekies)
250ml koue slap mieliepap
15ml olie
2 groot eiers
5 ml asyn
5 ml bakpoeier
12.5ml mielieblom
100-125ml water
Metode:
Klits die mieliepap,olie,eiers, asyn, bakpoeier en mielieblom met 'n draadklitser tot glad.
Roer van die water by die mieliemengsel om 'n loperige beslag te vorm
Bak 50-75ml beslag op 'n keer in 'n meduimwarm, gesmeerde braaipan. Die oppervlak moet gestol wees voordat die pannekoek omgedraai word. Sit warm voor met 'n vulsel van jou keuse.
Pannekoek deeg om te vries
pannekoek deeg gevries vir omtrent 2 weke....maar belangrik...hulle het nie die asyn ingesit nie...die asyn het hulle ingesit toe die beslag ontdooi is...dan moet jy dit net weer goed deur klits...en die pannekoek het glad nie sleg geproe nie...hulle het omtrent 600 gebak
250ml koue slap mieliepap
15ml olie
2 groot eiers
5 ml asyn
5 ml bakpoeier
12.5ml mielieblom
100-125ml water
Metode:
Klits die mieliepap,olie,eiers, asyn, bakpoeier en mielieblom met 'n draadklitser tot glad.
Roer van die water by die mieliemengsel om 'n loperige beslag te vorm
Bak 50-75ml beslag op 'n keer in 'n meduimwarm, gesmeerde braaipan. Die oppervlak moet gestol wees voordat die pannekoek omgedraai word. Sit warm voor met 'n vulsel van jou keuse.
Pannekoek deeg om te vries
pannekoek deeg gevries vir omtrent 2 weke....maar belangrik...hulle het nie die asyn ingesit nie...die asyn het hulle ingesit toe die beslag ontdooi is...dan moet jy dit net weer goed deur klits...en die pannekoek het glad nie sleg geproe nie...hulle het omtrent 600 gebak
ROSYNTJIE EN APPELVULSEL VIR PANNEKOEK
4 appels, ontpit, geskil en in skywe gesny
2 stukke gemmerkonfyt, fyn gesny
25ml gemmerstroop
75g ontpitte rosyne (125ml)
Metode:
Meng die bestandele en voeg 125ml water by. Prut by lae tempratuur tot appels sag is. Meng goed en proe daaraan. Voeg knippie sout en suiker by na smaak. Meng 12,5ml vlapoeier met ‘n bietjie water en voeg by mengsel. Roer tot gaar en vul pannekoeke daarmee. Sit net so voor of saam met konfytsous. ‘n Skeppie geklopte room bo-op is ook heerlik

PANNEKOEK VULSEL
“CREPE A LA MEDITERRANEAN”
Pannekoeke klaar gebak
500ml gaar spinasie
25ml vars kruie, gekap (dragon,basilie,of grasuie)
125ml maaskaas
125ml Cross & Blackwell Slaairoom
125ml gruyere kaas, gerasper
Geurmiddels
Metode:
Meng die spinasie, kruie, slaairoom en maaskaas. Geur goed. Vul die pannekoeke hiermee vou in horingkies. Sprinkel met gerasperde kaas. Plaas onder die rooster om bruin te maak voor opdiening.
SEEKOS VULSEL
1 blik Garnale
250ml gaar vis (stokvis of monkvis)
1 blik aspersiepunte
Cross &Blackwell Trim “Seafood”
Tikkie Tabasco-sous
Swartpeper
Suurlemoenskywe, petersielie en rooipeper
Metode:
Meng al die bestandele saam buiten die laaste drie. Vul die pannekoeke en garner met die suurloenskywe, petersielie en rooipeper.

Die pannekoek vries uitstekend.
En meeste pannekoek is taai as dit gevries word, maar nie die een nie. . . 3 1/4k water,
125ml olie,
15ml asyn,
2k meel,
2t bakpoeier,
1ml sout,
2 eiers...
meng die water, olie en asyn saam. Sif die droë bestandele, voeg dit by die water mengsel en klop goed met 'n draadklopper. Klits die eiers 1 vir 1 by, tot daar geen klonte is nie. Maak pannekoek soos gewoonweg. Maak ongeveer 13 pannekoeke. Beslag kan verdubbel word..
HOENDER EN SAMPIOENVULSEL VIR PANNEKOEK
Pas hoeveelhede aan na smaak : -
Gekapte uie gekapte groenrissie
Blikkie gesnipperde sampioene 2 k fyn wit hoendervleis
1 k dik witsous gemeng met knoffelsout en swartpeper na smaak
Braai uie en groen rissier, en haal uit. Braai sampioene in botter en oliemengsel. Dreineer blikkie sampioene (maak witsous van sous). Meng alles saam, garneer bo-op met cheddar en/of parmesankaas en pietersielie.
OF
SPEKVULSEL VIR PANNEKOEK
2 groot uie, fyngekap ]
Gekapte spek ] Braai in bietjie olie
1 gekapte soetrissie ]
½ k dik witsous
½ k grofgerasperde cheddarkaas
Geur na smaak
Voeg al die bestanddele bymekaar en gebruik vir stapelpannekoeke asook vir vulsels vir gewone pannekoek.
Pannekoek vulsels
Vulsels: (Jy kan basies enige mengsel van vleis en sous kies vir ‘n vinnige en goedkoop aandete)
Vleis en witsous mengsel
Jy kan enige vleis (tuna, fyn gesnyde hoender, ham, fyn gesnyde beesvleis)met die witsous of kaassous meng en voila, ‘n lekker aandete!
Metode Witsous:
Witsous / Kaasous metode:
• Gooi 250 ml Melk en ‘n eetlepel botter in ‘n Mikrogolfvaste maatbeker
• Mikrogolf teen 100% krag vir 1 minuut
• Meng ‘n biejie Maizena met ‘n klein bietjie koue water sodat dit ‘n dikkerige pasta vorm ( ‘n eetlepel Maizena met so 5 ml water)
• Meng die Maizena mengsel by die melk en botter en klits
• Plaas die mengsel terug in die Mikrogolf vir ‘n verder 5 minute teen 100% krag, roer gereeld tussendeur
• Net voor die 5 minute om is kan jy sout en peper byvoeg en vir ‘n kaassous ‘n handvol gerasperde kaas
Vir ‘n nagereg kan jy mascarpone kaas met aarbeie meng of Woolworths se Duo Dolce kaas met ingelegde vye of waatlemoenstukkies
Pannekoek idees
As daar nog nie suiker en goeters op is nie, sny die pannekoek in klein blokkies en braai saam met uie en spek stukkies en sie daar, weer n lekker maaltyd.
Vinnige raad om taai pannekoeke te keer, 5ml brandewyn by jou deeg.

PLAATKOEKIES
375 ml bruismeel
5 ml bakpoeier
10 ml strooisuiker
Knippie sout
2 ekstra-groot eiers
310 ml melk
60 g gesmelte botter
Metode:
Sif die droë bestanddele saam. Klits die eiers, melk en gesmelte botter saam en voeg by die droë bestanddele. Meng tot 'n gladde, dik beslag. Laat staan vir 15 minute en skep dan lepelsvol in 'n warm pan met 'n bietjie olie. Braai tot goudbruin aan albei kante en sit voor

CRUMPETS (15-20) / PLAATKOEKIES
2 ekstra groot eiers
60 ml suiker
250 ml koekmeel
7 ml bakpoeier
2 ml sout
125 ml melk
30 ml botter gesmelt
oilie om in te braai
Klop die eiers en suiker saam tot lig en donsig
Sif die meel, bakpoeier en sout saam en voeg by eier mengsel. Voeg melk en gesmelte botter by en meng goed.
Skep lepels vol in warm pan waarin bietjie olie is en braai bruin aan albei kante.
Bedien .
NS....jy kan 4 gemashde piesangs by die mengsel voeg om piesang crumpets te maak.
Jy kan die crumpets ook vries vir tot 2 maande.

2 teelepels suiker
¾ koppie melk
1 koppie meel
¼ teelepel sout
1 eetlepel botter, gesmelt
3 teelepels bakpoeier
Metode:
Klits die eier, maar sorg dat dit nie skuim nie. Voeg nou die helfte van die melk by asook die meel, suiker en sout en meng met ´n vurk. Roer die botter en bakpoeier by. Voeg die orige melk by en roer. Moet nou nie weer roer nie en laat staan vir ten minste 20 minute. Verhit ´n oliebesmeerde pan. Maak koekies met lepels deeg in pan. Wanneer daar borreltjies aan die bokant verskyn moet die koekies omgekeer word. Dit moet ligbruin aan beide kante wees.