A
APPELMUFFINS MET GEURIGE BOLAAG (18 muffins)
2 kp meelblom
3 teel bakpoeier
½ teel sout
½ teel fyn neutmuskaat
½ kp suiker
4 eetl sagte botter
1 eier
1 kp melk
1 kp fyn gerasperde of gekapte appels
BOLAAG
½ kp fyn gerasperde of gekapte appels
½ teel fyn kaneel
4 eetl suiker
Metode:
Sif die meelblom, bakpoeier, sout en neutmuskaat saam in ‘n mengbak. Voeg die suiker, botter, eier en melk by. Meng net tot alles gemeng is. Vou 1 koppie fyn appels daarin. Skep die beslag in gesmeerde diep kolwyntjiepanne tot dit sowat twee derdes vol is.
BOLAAG Strooi die fyn appel eweredig oor die beslag in die panne. Meng die suiker en kaneel saam en strooi oor die laag appels. Bak by 200°C vir 20-25min. Sit voor terwyl dit nog warm is met geklopte room of soos verkies

LIPLEKKER APPELMUFFINS
Beslag
190 g/375 ml koekmeel
100g/125ml suiker
15 ml bakpoeier
2 ml sout
1 eier, geklits
100 ml melk
5 ml vanieljegeursel
100 ml sonneblomolie
250 ml groen appel, gerasper
Bolaag
100 g/125 ml bruinsuiker
70 g/125 ml koekmeel
5 ml fyn kaneel
115g/125ml botter of margarine
100 g pekanneute, gekap
Metode:
1. Voorverhit die oond tot 180 °C en smeer twee kolwyntjiepanne goed met botter of margarien.
2. Sif die koekmeel, suiker, bakpoeier en sout saam.
3. Voeg die res van die bestanddele vir die beslag by en meng goed.
4. Skep lepelsvol van die beslag in die kolwyntjiepanne.
5. Meng die bruinsuiker, koekmeel en kaneel vir die bolaag saam en vryf die botter of margarien met die vingerpunte in tot krummelrig.
6. Voeg die pekanneute by en strooi van die bolaag op elke muffin.
7. Bak die muffins ongeveer 25 minute tot ligbruin.
8. Sit louwarm voor met botter of margarien

ALL BRAN KOEKIES
45g (50ml) Margarien
75 ml heuning
10g (12,5ml) Bruinsuiker
100g Rosyne pitloos
50g All Bran vlokkies
Smelt margarien ehuning en bruinsuiker in kastrol
voeg rosyne by
meng met graanvlokkies
skep uit in papierbakkies en laat stol
(resep uit : sonder bak of brou -
DIABETIESE Trio van nageregte 1
As diabeet wil ek nie afgeskeep word met poeding nie. Vandaar die “trio van bessie”- nageregte. Ek sit dit in klein glasies of bakkies voor. Sodoende kan ek van al drie eet sonder om skuldig te voel, en my gaste dink dis fantasties.

SOUT-MUFFINS
B
BUBBLEGUM
Room 125g botter tot lig en donsig, voeg 250g gesifte versiersuiker geleidelik by klits tot goed gemeng. Voeg 'n "squeese" Hulets bubblegum gegeurde stroop by meng tot smeerbare mengsel.
2 Versiersel vir kinders
(cup cakes)
BAR ONE MUFFINS
24 klein muffins.
430 ml koekmeel.
15 ml bakpoeier.
1 ml sout.
50 ml suiker.
1 eier, geklits.
2 ml vanieljegeursel.
225 ml melk.
50 ml gesmelte botter .
100 g Bar One-sjokolade gekap.
Metode:
Verhit oond tot 220 °C. Maak seker die oondrak is in die middel van die oond. Sif meel, bakpoeier, sout en suiker saam. Klits eier, vanieljegeursel en melk saam. Voeg gesmelte botter by. Voeg eier-en-melkmengsel by gesifte bestanddele. Meng deur, maar nie te veel nie. Voeg gekapte Bar One-sjokolade by. Skep gesmeerde muffinpanne tweederdes vol en bak vir 15 – 20 minute

SOUT MUFFINS
BOBOTIE MUFFINS
Die deeg
1 en halwe kop selfraising
1 en halwe kop buttermilk
kwart kop olive oil
1 teelepel sout
1 eier
Meng als tot n slap tog stewige deeg, deeg is genoeg vr 24 muffin holtes, skep eetlepels vol in elke holte, en laat staan eenkant
Die mince
1 ui fyn opgekap
kwart kop balls chutney
kwart kop wit asyn
2 eetlepels bruin suiker
500 g mince
1 eetlepel cartright spicy kerrie poeier( dis die bruin boxie )
sout na smaak
Braai ui en n mins tot gaar , voeg ander bestandele by en meng deur en braai op lae hitte . maak nou n eetlepel meel aan met n bietjie water en giet by mins mengsel ,dit gaan dit verdik haal van stoof en skep lepels vol bo-op deegmengsel... rasper kaas en sit op elke muffin n bietjie op Bak in oond van 200 vir 15 tot 20 min baie belangrik..... laat dit heeltemal afkoel voor uir haal want dis baie bros terwyl warm en breek dan maklik !! Bobotie mins kan ook gebruik word dan pas jy dit net aan na jou eie smaak

Kaas en Bacon Muffins vir ontbyt:
Bestanddele
•500g Koekmeel
•30ml Bakpoeier
•Knippie sout
•500g Bacon gesnipper
•500g Cheddarkaas
•Handvol gekapte Pietersielie of so 2tl gedroogtes
•3 Jumbo eiers
•250g Gesmelte botter[margarien]
•500ml Melk
Metode.
Voorverhit oond tot 200 grade Celsius. Smeer muffinpanne goed of gebruik Spray & Cook. Sif die meel, sout en bakpoeier saam. Voeg spek, kaas en pietersielie by en meng goed. Klits die eiers en voeg margarien en melk daarby. Giet by droë bestandele en roer liggies tot net deurgemeng. Skep in muffinpanne en bak 25-30 minute.
Sit voor en geniet

SPEK EN CHEDDARMUFFINS
25 g gekapte bacon
500 ml koekmeel
15 ml bakpoeier
2 ml sout
1 ml rooipeper
250 ml kaas
15 ml vars gekapte of 5ml droë pietersielie
2 ekstra groot eiers
80 ml olie
250 ml melk
Braai spek en hou eenkant.
Sif meel, bakpoeier, sout en rooi peper saam.
Voeg spek, kaas en pietersielie by.
Klits eiers, olie en melk saam.
Voeg by droë bestanddele en meng.
Moenie oormeng nie.
Beslag moet klonterig wees.
Bak 20 minute by 200 C.

Sjokolade en Beetkolwyntjies
60ml kakao
185ml koekmeel
120ml suiker
4ml bakpoeier
knippie sout
140ml canola olie
5ml vanilje geursel
2 groot eiers geklits
125ml gaargemaakte BEET
30ml pecan of okkerneute
Sif meel, kakao, bakpeier en sout saam
Voeg suiker by
Roer res van bestanddele by
Skep in papiersakkies
Bak vir 15-20 min by 180 grade C
Versier met versiersuiker
Dit smaak heerlik.
60ml kakao
185ml koekmeel
120ml suiker
4ml bakpoeier
knippie sout
140ml canola olie
5ml vanilje geursel
2 groot eiers geklits
125ml gaargemaakte BEET
30ml pecan of okkerneute
Sif meel, kakao, bakpeier en sout saam
Voeg suiker by
Roer res van bestanddele by
Skep in papiersakkies
Bak vir 15-20 min by 180 grade C
Versier met versiersuiker
Dit smaak heerlik.
C
SOUT-MUFFINS
D
SOUT-MUFFINS
E
SOUT-MUFFINS
F
G
SOUT-MUFFINS
H
SOUT-MUFFINS
I
SOUT-MUFFINS
J
JUCY LUCY BRAN MUFFINS
2 ½ k meel
2 k bran
2 ½ tl koeksoda
1 k en 2 el bruinsuiker
250g en 2 el ‘cakemix’
½ k en 2 el Kookolie
3 eiers
2 ½ k melk
1 tl vanillje essence
½ tl sout.
Metode:
Meng droe bestanddele goed. Voeg res van bestanddele by en meng goed. Laat rus vir tenminste 2 ure. Maak muffin pannetjies ¾ vol en bak vir 15 minute by 180 grade.

K
KOFFIEMUFFINS
5 blokkies weet-bix fyngedruk
210g (375ml) volkoringmeel
20ml bakpoeier
3ml sout
25ml suiker
60g (200ml) klapper
1 eier
100ml olie
30ml kitskoffiekorrels opgelos is 250ml kookwater
60g (100ml) rosyne
Metode:
Voorverhit die oond tot 180°C. Smeer ‘n muffinpan met groot holtes goed met botter of spuit kleefwerende middel. Meng die fyngedrukte weet bix, volkoringmeel, bakpoeier, sout suiker en klapper saam. Klits die eier, olie en koffie saam. Giet by droë bestandele en meng goed. Voeg die rosyne by en meng deur. Skep in die holtes. Bak vir 30min of tot die toetspen skoon uitkom. Bedek met foelie indien te donker en nog nie gaar nie. Dien op saam met botter. *

VINNIGE KAASMUFFINS
Heerlik vir 'n kosblik of ontbyt. Bedien dit louwarm met botter en appelkooskonfyt.
250 ml koekmeelblom
250 ml melk
250 ml gerasperde Cheddar
knippie rooipeper
knippie paprika
5 ml sout
2 hoogvol teelepels bakpoeier
Meng al die droe bestanddele saam in 'n mengbak. Meng die kaas hierby in. Gooi die melk by en meng tot net klam - moenie te veel meng nie. Skep in gesmeerde muffinpan en bak teen 180 grade vir 20 minute of tot gaar en goudbruin.

L
SOUT-MUFFINS
M
MELKTERT MUFFINS
210 g (310 ml) meel
2 t (10 ml) bakpoeier
½ t (2.5 ml) koeksoda
. 75 g (90 ml) suiker
5 ml kaneel
1 eier
45 g margarien, gesmelt
250 ml karringmelk of 175 g jogurt & 75 ml melk
melktertvulsel (sien resep onder*)
Voorverhit die oond tot 200 °C. Smeer 12 muffinhouers. of –holtes met kleefwerende sproei.
Meng al die droë bestanddele in ‘n mengbak.
Klits dan die eier, gesmelte margarien en karringmelk saam in ‘n mengbak en voeg dit by die droë bestanddele. Roer net tot gemeng.
Skep eetlepelsvol deeg in elke holte. Skep ‘n hoogvol teelepel melktertvulsel in die middel van elkeen. Druk dit effens in die deeg in.
Verdeel die res van die deeg tussen die muffins om die melktertvulsel te bedek.
Bak vir 15 minute
* Vir die melktertvulsel:
250 ml melk
25 ml margarien
1 eier
60 ml suiker
... 25 ml meel
25 ml mielieblom
5 ml vlapoeier
2.5 ml vanieljegeursel
Verhit die melk en margarien in ‘n klein kastrol oor lae hitte.
Klits die eier en suiker saam met ‘n vurk.
Meng die meel, mielieblom en vlapoeier saam en voeg dit by die eier-suikermengsel.
Gooi stadig die warm melk by hierdie mengsel terwyl jy voortdurend roer. Gooi dit terug in die kastrol en bring tot kookpunt. Prut vir 2 minute terwyl jy roer.
Plaas dan die kastrol se deksel op, skakel die hitte af en laat dit vir een minuut staan.
Gooi dan die vanieljegeursel by. (Resep van Discussions board af)

MANGO MUFFINS.
Maak 12
500ml koekmeel
3ml sout
30ml bakpoeier
30ml fyn kaneel
185ml olie
300ml suiker
5ml vanielje geursel
3 eiers liggies geklits
65ml neute gekap
125ml klapper
75 ml vars mango
in klein blokkies gesny
Sif meel, sout, bakpoeier en kaneel saam.
Voeg res van bestandele by en meng goed. Skep mengsel in gesmeerde muffin pannetjie. Laat 20 minute staan en bak dan by 160 grade vir 30-40 minute

MIKROGOLF MUFFINS.
HIERDIE EEN WERK GOED AS MENS NET EEN OF 'N PAAR MUFFINS WIL MAAK, BERE DIE RES VAN DIE DEEG IN DIE YSKAS EN GEBRUIK SOOS NODIG. DIE DEEG HOU TOT 30 DAE IN DIE YSKAS.
2 eiers
300g bruinsuiker
80ml olie
300g koekmeel
2ml sout
8ml koeksoda
500ml bran
500ml melk
5ml vanilla
250g koekmengsel/neute/rosyne
Metode:
Meng eiers, suiker en olie goed. Meng droe bestandele saam in aparte bak en voeg beurtelings met melk by eerste mengsel. Meng baie goed. Voeg geursel en koekmengsel by, meng baie goed deur.
Skep 'n lepel hoog vol in klein houertjie en miskrogolf vir 4min by 70% krag. Pas tyd aan indien meer muffins op 'n slag gemaak word. Plaas res van mengsel in plastiek houer wat dig seel en bere in die yskas. Gebruik soos benodig.

MIELIE, KAAS EN CHUTNEY MUFFINS
1 ui, fyn gekap
2.5K Self-raising flour
5ml bakpoeier
1/2t sout
1K gerasperde kaas
1 1/4K melk
2 t olyfolie
2 eiers, geklits
400g pitmielies
2 eetlepels chutney
Meng 1ste 5 bestandele in mengbak.
Voeg dan laaste 5 by.
Ment net deur. Moenie oormeng nie.
Bak ongeveer 20 min op 180 grade C
1 ui, fyn gekap
2.5K Self-raising flour
5ml bakpoeier
1/2t sout
1K gerasperde kaas
1 1/4K melk
2 t olyfolie
2 eiers, geklits
400g pitmielies
2 eetlepels chutney
Meng 1ste 5 bestandele in mengbak.
Voeg dan laaste 5 by.
Ment net deur. Moenie oormeng nie.
Bak ongeveer 20 min op 180 grade C
N
KARSTEN GASTEHUIS MUFFINS - absoluut fantasties!
1.5 K Nutty Wheat
1.5 K Semels
1 T sout
1 T Koeksoda
3/4 K Bruinsuiker of 1/2K Heuning
2K Karringmelk/Yoghurt
1K Rosyntjies
1 Appel met skil gerasper + 1T Kaneel
of
1K Dadels + 1K Gekapte Neute
Metode:
Meng alles saam.
Bak teen 180 grade tot gaar.
Het dit al met al die vrugte saam in gemaak en dan ook met die appel en kaneel en n ander keer net met die dadels en gekapte neute.

O
SOUT-MUFFINS
P
PEPPERMENT CRISP TERT MUFFINS
210 g (310 ml) meel
2 t (10 ml) bakpoeier
½ t (2.5 ml) koeksoda
75 g (90 ml) suiker
100 g mint crisp-sjokolade, in klein stukkies gekap
1 eier
45 g margarien, gesmelt
250 ml karringmelk of 175 g jogurt & 75 ml melk
peppermint-geursel (opsioneel)
1 blik (410 g) caramel treat
60 ml room
METODE:
Voorverhit die oond tot 200 °C. Spuit 12 muffinhouers in ‘n muffinpan met kleefwerende sproei op die bodem.
Meng die meel, bakpoeier, koeksoda en suiker saam in ‘n groot mengbak.
Meng die sjokolade by – hou net so 10 ml uit om later bo-op te strooi indien jy wil.
Klits die eier met ‘n vurk en voeg die gesmelte margarien en karringmelk by. Voeg ‘n paar druppels peppermint-geursel by. Gooi die vloeistof by die droë bestanddele. Roer net tot gemeng. Proe of daar genoeg peppermint-geursel in is en voeg nog na smaak by.
Skep ‘n eetlepelvol deeg in elke muffinhouer.
Vat dan ‘n teelepel en skep ‘n teelepelvol caramel treat bo-op. Druk dit effens in die deeg in met die lepel. Skep nog eetlepelsvol deeg bo-op die caramel treat om dit toe te maak.
Bak vir 15 minute.
Nou kyk – die muffins is nou al heerlik, maar om dit met ekstra dekadensie voor te sit, maak so:
Klits die room styf en voeg dan ongeveer 60 ml caramel treat by. Klits tot styf en alles goed gemeng. Voeg ‘n paar druppels peppermint-geursel by as jy wil. Skep dan nou ‘n vriendelike lepelvol bo-op elke muffin en sprinkel die mint crisp-sjokolade wat jy uitgehou het oor

PIESANG EN PEKANNEUTMUFFINS
100g (178ml) bruismeel
100g (192ml) volkoringbruismeel
5ml bakpoeier
5ml koeksoda
100g hawermout
3 ryp piesangs fyngemaak met ‘n vurk
1 groot eier geklits
75g fyn amandels
75g botter of margarine, gesmelt en afgekoel
125ml appelsap
50g pekaneute, gerooster en grof gekap
Voorverhit die oond tot 180°C. Sif die meel,bakpoeier, koeksoda saam in ‘n groot bak.
Voeg die hawermout by. In ‘n ander bak meng die piesang, eier, amandels en botter/margarine goed.
Voeg die piesangmengsel, appelsap en neute by die meelmengsels en meng tot dit ‘n klonterige beslag vorm.
Plaas 12 papiervormpies in de holtes van n muffinpan. Skep die beslag daarin, en bak vir 20min of tot gaar.
Sit dit op draadrak om effens af te koel. Die muffins is op hulle lekkerste terwyl hulle nog lou warm is

PIEKNIEK-MUFFINS
3 gerookte Weense worsies fyn gedruk;
500 ml koekmeel
15 ml bakpoeier
2,5 ml sout
2,5 ml rooipeper
125 ml gerasperde Cheddarkaas
5 ml gesnyde pietersielie
1 groot eier
250 ml melk
45 ml olie
Metode:
Maak die worsies so 5 minute warm in kookwater, dreineer en druk fyn. Meng die koekmeel, bakpoeier, sout, rooipeper, kaas en pietersielie in 'n mengbak. Gooi die fyngemaakte worsies by. Klits die eier(s) melk en olie en gooi dit by die koekmeelmengsel. Roer totdat mengsel droog is en eweredig klam. (Te veel geroer sal die muffins taai maak.) Skep die deegmengsel in kollewyntjie- of muffin- pannetjies (12) wat goed gesmeer is en bak vir 20 minute by 200 grade C tot goudbruin. Eet dit by ontbyt of saam met 'n braaivleis.♥

Q
SOUT-MUFFINS
R
MUFFINS MET ROOMYS
2 koppies bruismeel
‘n knippie sout
3 koppies roomys enige geur
25ml olie
Bietjie melk vir meng.
Metode:
Smelt die roomys bietjie in die mikrogolf, gooi die olie by en meng. . Meng die bruismeel en sout en maak aan met die roomys. Indien die deeg te styf is, gooi bietjie elk by tot dit ‘n lekker tekstuur het. Skep in die muffin pan en bak teen 180°C vir 15min. Heerlik en vinnig!!!!
WENK: As jy strawberry roomys gebruik, sny bietjie vars strawberries by of bessies
Indien jy gewone sjokolade roomys gebruik gooi bietjie neute en kaneel by, of gebruik die roomys met pepermintstukkies in, anders is die muffins geneig om bietjie “Blant” te wees.
Indien jy ‘n 6 gaatjie muffin pan gebruik , verleng jou tyd na 25min of tot gaar.

ROOMYSMUFFINS
500ml bruismeel
500ml sagte roomys
Knippie sout
Metode.
Verhit oond tot 190 C. Spuit kolwyntjie pannetjies, meng al die bestandelle en skep in pannetjies. Bak 20 min. tot goudbruin. Haal uit en laat afkoel.
Wenk: voeg enige vrugte by.

S
MUFFINS MET SJOKOLADE, NEUTE EN MALVALEKKERS
Hierdie resep is vir delikate teemuffins, nie ontbytmuffins nie, en is baie geskik vir ooievaarspartytjies. (Lewer 15 muffins)
750ml bruismeel
250ml suiker
250ml melk
1 ekstragroot eier
100ml maragrien of botter gesmelt
100-200g melksjokolade, grof gekap
10 pienk malvalekkers, in repies of stukkies gesnipper (gebruik kombuissker)
125ml pekanneute gekap
Versiersuiker
Metode:
Sif meel en suiker. Klop melk, eier en gesmelte botter saam. Voeg by meelmengsel en roer tot net goed gemeng. Roer sjokolade, malvalekkers en neute by. Skep in gesmeerde 8cm muffinpannetjies. Bak 20-25min of tot gaar in voorverhitte oond by 180°C. Laat afkoel en sif versiersuiker oor.

Sjokolade-muffins
(6 groot of 12 klein muffins)
500 ml koekmeel
160 ml kakao
10 ml bakpoeier
knippie sout
125 ml suiker
250 ml sjokoladesplinters
330 ml melk
80 ml sonneblomolie
2 groot eiers
5 ml vanieljegeursel
Voorverhit die oond tot 200 °C. Voer 'n muffinpan uit met papierbakkies en spuit die bakkies met Spray & Cook. Sif die koekmeel, kakao, bakpoeier en sout saam in 'n groot mengbak. Voeg die suiker by en meng goed deur. Vou die helfte van die sjokoladesplinters by die meelmengsel in. Klits die melk, olie, eiers en vanieljegeursel saam. Vou dit by die meelmengsel in, maar moenie te veel roer nie. Verdeel die deeg in die muffinpan en strooi die res van die sjokoladesplinters oor. Bak vir 20-24 minute tot gaar. Toets met 'n dun pennetjie

SOUTERIGE MUFFIN
[Na die sukses van die Muffins met soet vulsels, melktert,pepermintcrisp, bessie en suurlemoenvla, het ek so bietjie met 'n soutigheid ge-eksperimenteer, en net so lekker]
Op ons Springbok – Wallis laat ontbyt menu:
Basiese muffindeeg.
210 g koekmeel
10 ml bakpoeier
2,5 ml koeksoda
90 ml suiker
1 eier
45 g margerien, gesmelt
250 ml karringmelk of 175 g jogurt & 75 ml melk
METODE:
Meng al die droë bestandele in 'n mengbak
Klits dan die eier, gesmelte margerien en karringmelk saam in 'n mengbak en voeg dit by die droë bestandele.
Roer net tot gemeng en skep in 12 gesmeerde muffinhouers of –holtes. Bak by 200°C vir 15 minute. Vir die souterige muffins , het ek die suiker heeltemal uitgelos.Ek het 'n ruim knippie droë kruie bygevoeg.
Vulsel.
300 g fyngekapte vars, rou spinasie
15 ml olyfolie
15 ml botter
125 ml gekapte sprietui
50 g Cheddar kaas
125 ml gekapte gaar spek
125 ml gesoterde sampioene
Sout en swartpeper na smaak
Knoffel-en kruiemengsel
Roerbraai die spinasie in olie en botter totdat dit amper droog is. Voeg die sprietui by en roerbraai nog 'n paar minute lank.
Laat afkoel.
Voeg die gerasperde kaas, gekapte spek en gesoteerde sampioene by.
Geur na smaak.
Metode.
Voorverhit die oond tot 200°C.
Smeer 12 muffinhouers- of holtes met kleefwerende sproei.
Skep eetlepelsvol deeg in elke holte.
Skep 2 hoogvol teelepels spinasie mengsel in die middel van elk een.
Druk dit effens in die deeg in.
Verdeel die res van die deeg om al die muffins te bedek.
Strooi fyn gerasperde kaas en paprika bo oor.
Bak vir 15 minute.
Geniet en onthou om volgende keer dubbel aan te maak. Dit het goed gehou in 'n lugdigte houer in die yskas vir volgende oggend se “lunch box”vir manlief werk toe.
[Ek gaan vanoggend myne probeer in klein broodpannetjies – sal laat weet hoe dit uitgewerk het]

T
SOUT-MUFFINS
U
SOUT-MUFFINS
V
SOUT-MUFFINS
W
WORTELMUFFINS
108 Muffins
18 eiers
6 kop bruin suiker
3 kop olie
6 t vanilla
4½ kop koekmeel
4½ kop volgraanmeel
3 kop semels
6 t bakpoeier
3 t koeksoda
1½ t sout
6 t kaneel
6 kop gekapte neute
12 kop fyngerasperde wortels
Metode:
Klits eiers en suiker baie goed saam. Voeg olie en geursel by, klits goed.Voeg droë bestanddele by, klits deurentyd. Voeg wortels en neute by. Klits goed deur. Plaas in groot kolwyntjieholtes en bak 20 min by 180C. Lewer 108 muffins