WORS EN AARTAPPEL GEREG
Baie, baie lekker en ook baie vinnig met min moeite.
Jy kan net 'n lekker slaai daarby gee en dis tops.
4 - 6 aartappels - geskil en in blokkies gesny
500 g wors - van jou keuse in 3 cm stukke gesny
1 pakkie oxtail of mushroom soppoeier
2 - 3 eetlepels botter
Meng alles bymekaar.
Gooi in oondbak.
Sit deksel op en bak so 45 - 60 minute of tot gaar in die oond.
Wors-en-aartappel-gereg
Gebruik lekker geurige worsvleis vir dié resep. Die deegkors is kinderspeletjies.
350 ml koekmeel
80 g botter, in blokkies gesny
'n knippie sout
sowat 30 ml koue water
3 groot aartappels, skoongewas en in dun skywe gesny
1 middelslag ui, opgekap
'n bietjie kookolie om in te braai
500 g wors
geklitste eier-en-melk-mengsel
Maak eers die deeg.
Plaas koekmeel in 'n voedselverwerker en voeg die blokkies botter geleidelik by met 'n knippie sout. Meng tot krummels en skep uit in 'n mengbak. Sprinkel die water geleidelik hieroor tot jy 'n sagte deeg met die hande gevorm het.
Verkoel vir 'n halfuur.
As jy nie 'n voedselverwerker het nie, gebruik sommer jou hande.
Stel oond op 200?C.
Kook die aartappelskywe in soutwater vir so vyf minute. Dreineer en hou eenkant. Braai die gekapte ui in die olie tot goudbruin. Trek die velle van die wors af en krummel die vleis by die gebraaide ui. Voeg dan aartappels by. Meng liggies en skep in 'n voorbereide tertbak van 23 cm.
Rol die deeg versigtig uit. Smeer die rand van die tertbak met van die eiermengsel.
Lig die uitgerolde deeg met behulp van die deegroller oor die vulsel. Druk die rand van die deegsirkel styf teen die rand van die bak. Borsel van die eiermengsel bo-oor en maak twee gaatjies bo in sodat stoom kan ontsnap. Bak so 35 ? 40 minute tot goudbruin.
Wors en aartappelgereg: 4-6 Aartappels, geskil en in blokkies gesny.
500g Wors van jou keuse in 3cm stukke gesny.
1 Pakkie oxtails- of mushroom-soppoeier.
2-3 Eetlepels botter.
Meng alles bymekaar. Gooi in oondbak. Sit deksel op en bak so 45-60 minute of tot gaar in die oond. Baie baie lekker en ook baie vinnig met min moeite. Jy kan net 'n lekker slaai daarby gee en dis tops

B
Vleisland se VETDERM BOEREWORS..
( GEEN Hart, Lewer, Niertjies, Long, Po#@pol, en Tong NIE)
32 Kg Vleis ( GEEN Hart, Lewer, Niertjies, Long, Po#@pol, en Tong NIE)
8 Kg vet
3 Kilogram uie in blokkies gesny
650 gram sout
50 gram gemaalde naeltjies
80 gram swart peper
50 gram gemaalde neut
200 gram koljander
750 milliliter Woestersous.
Meg alles saam in n vleisbak, en maal deur n 6mm siffie.
Gooi nou 4 liter yswater by en meng deur met die hand.
Stop die vleis nou in skaap vetderms ( wat nie omgedop is nie) met die vetkant buitekant.
Braai op lekker warm kole of "GRILL" dit in die oond tot so goudbruin.
Die ideaal is om dit so bietjie in die vlammme te braai....

Omas Boerewors en pap happies ~ Crown National
Foto: Crown National.
Maak ongeveer 15-20
Bestandele:
1 pakkie Ouma se boerewors
500 ml (2 k) mieliemeel
500 ml (2 k) kouewater
1 liter (4 k) kookwater
15 ml (1 e) sout
Olyfolie om te braai
2 uie, fyngekap
125 ml (½ k) heel mielies
Kookolie vir diepbraai
2 eiers, liggies geklits
350 ml broodkrummels
Metode:
Braai die wors in ‘n warm pan en laat dit heeltemal gaar word.
Meng die mieliemeel met die 2 koppies koue water.
Verhit 1 liter water tot kookpunt, met sout.
Voeg die mieliemeel met water gemeng by die die kookwater en hou aan roer tot dit dikker word.
Laat die pap oor ‘n matige hitte kook vir ongeveer 30 minute, of tot dit gaar is. Roer dit gereeld.
Braai die uie in die verhitte olyfolie totdat dit sag is.
Voeg die uie en heelmielies by die pap. Dit sal ‘n dik pap wees, maar nie ‘n tipiese stywe pap nie.
Laat die pap so afkoel dat jy dit maklik kan hanteer, maar nie heeltemal nie.
Sny die worsies in klein stukkies, ongeveer 2-3 cm lank.
Neem ‘n bolletjie van die gaar pap-mengsel, plaas ‘n stukkie wors daarin en vou die pap-mengsel rondom die worsie. Dit moet die worsie heeltemal bedek en druk dit styf was wanneer klaar.
Doop die pap-balletjies in die geklitste eier en dan in die broodkrummels. Sit dit op n bakplaat en laat dit rus vir omtrent 30 minute.
Verhit genoeg kookolie in ‘n kastrol, sodat die happies heeltemal in die olie sal braai. Die olie moet warm wees. Wenk: om seker te maak dit is warm genoeg, gooi ‘n stukkie brood in die olie en as dit bruin word is die olie reg.
Plaas ‘n balletjie versigtig in die warm olie en maak dit gaar tot goudbruin.
Verwyder en laat dit dreineer op papierhanddoek.
Bedien die happies met ‘n soetrissiesous om dit in te doop

Boerewors Breyani:
1-2 kg boerewors, in stukke van sowat 3-5 cm gesny
825 g-blik perskeskywe, gedreineer
sout en peper na smaak
2 k rys
½ k bruin lensies
3 groot uie, in ringe gesny
1 groot groen soetrissie, ontpit en gekap
olyfolie
4 e (opgehoop) kerriepoeier (matig of warm)
1 t borrie
1½ k Mrs Ball’s-blatjang
1 k water
Sit die boerewors in ’n oondvaste bak en gooi die perskeskwye bo-oor.
Geur na smaak met sout en peper en gooi dan die rys en lensies oor die wors en perskes.
Braai die uie in ’n bietjie olyfolie tot goudbruin. Roer die soetrissie by.
Voeg die kerriepoeier, borrie, blatjang en water by. Meng goed, verwyder van die hitte en gooi oor die boerewors-mengsel. Maak seker die rys en lensies is bedek met die vloeistof (indien nie, voeg nog water by).
Bedek die bak met foelie en bak vir 45 min. teen 180 °C totdat die boerewors, rys en lensies gaar is. Al die vloeistof moet geabsorbeer wees (indien nie, sit die bak terug in die oond en bak onbedek vir nog 15 min.).
Sit die breyani voor met sambals.
------------>> boerekos.com

Boerewors Resep.
Boerewors moet met goeie gehalte vleis gemaak word. Verwyder senings van vleis. Sny in klein stukkies om te maal. Moenie te veel vet byvoeg nie want die wors kan galsterig word. Week die derms in water sodat die sout afgespoel word.
■1.5 kg beesvleis
■1.5 kg varkvleis
■500 g spek
■25 ml sout
■5 ml peper
■50 ml koljander
■2 ml fyn neutmuskaat
■1 ml fyn naeltjies
■2 ml fyn piment
■125 ml asyn
■50 ml worcestersous
■100 g worsderms
Opsioneel
■1 knoffelhuise, gekneus
■2 ml tiemie
Rooster die koljander tot ligbruin en maal goed.
Maal die vleis en spek grof.
Meng alles saam en stop
Wenk
As jy droëwors wil maak, gebruik dun worsderms en los die spek uit.
Tuisgemaakte Boerewors
6 kg Beesvleis
4 kg Varkvleis
90 ml sout
20 ml pepper
80g koljander
6 ml neut
3 ml naeltjies
400 ml bruin asyn
12 g Pickeling Spice
Maak jou pan warm en maak jou koljander daarin warm voordat jy dit maal. Ek maal en gooi deur n sif en dit wat agter bly maal ek weer en gooi deur sif.
Sny jou vleis in blokkies en maal dit met jou masjien.
Gooi daardie gemaalde vleis oop op n oppervlakte en strooi al jou speserye en sout en pepper en asyn oor en meng dit baie goed. Jy het sterk arms hier nodig!! maak n klein worsie op n bordjie en kook bietjie in die Mikrogolf om te proe. As die smaak reg is volgens jou stop die vleis in jou casing en maak seker jy stop nie te styf nie en daarshy!! Jou eie boerewors en jy weet wat daarin is. Ons maak natuurlik seker dat die varkvleis wat ons in sit lekker vet is. As jy boerewors maak kan jy nie gepla wees oor vetmaak nie anders mors jy al jou produkte.Geniet hoor
BOEREWORS
4 1/2 lb beesvleis gemaal (2kg)
4 1/2lb varkvleis gemaal (2kg)
4 1/2 lb skaapvleis gemaal (2kg)
2lb skaapvet van stert (1kg)
2 koppies asyn (500ml)
1/2kop koljander geskroei (125ml)
1 eetlepel naaltjies (15ml)
sout en pepper na smaak
METODE
meng al die vleis deeglik, sny die vet baie fyn op
voeg by die vleis, stamp die koljander en blaas of sif
die doppies weg, geur nou die vleis met geur middels,
jy kan nou proe, daai storie dat jy sal wurms kry is
twak, dis nou maar wors, stop nou die wors in skoon
skaap derms nie testyf, dit sal bars, bak bruin en eet met pap
en as jy het, braai uie en tamatie vir n lekker sousie
Bron: Onbekend
Plasing: Chrissie Havlicek / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK